My omhelsing het my verdubbel
my borste roep na mekaar
die twee kopspelende maats
en my hande omsluit my geheime
in 'n kamer ver weg
agter die gestorte herfs
kyk jou oë verbaad
na die spieël van jou lyf
Share this Poem:
Quotes of the Day
A friend doesn't go on a diet because you are fat.
by Hervey Allen
Bronze Into Iron
Winds weather down the granite mountains,
Nile abandons his terraces,
Zinc has married tin and copper in the glazing fire;